NWU-Pukke Minjonet Dameskoshuis 4.13

H/V Hoffman en Meyer straat
Potchefstroom, 2520
South Africa

About NWU-Pukke Minjonet Dameskoshuis

NWU-Pukke Minjonet Dameskoshuis NWU-Pukke Minjonet Dameskoshuis is a well known place listed as Education in Potchefstroom , Hostel in Potchefstroom ,

Contact Details & Working Hours

Details

Minjonet Dames word geken as die Dames met styl. Ons is ‘n dinamiese dameskoshuis wat vir elke individu die geleentheid bied om te groei en haar eie menswees ten volle te ontwikkel indien jy dit toelaat.

Minjonet is geleë reg oorkant die hoofhek van die kampus en is een van die grootste dameskoshuise op die NWU-PUK.
Ons is die geel en blou dames, die bytjies wat altyd daarna streef om Gerig Na Bo te lewe! Ons ondersteun mekaar met medeliefde,diensbaarheid en vertroue.

“Gerig na Bo” is Minjonet se leuse en elke dame hier pas dit ook toe op haar eie lewe. Minjonet bied ‘n verskeidenheid aktiwiteite soos SJGD, aktualiteit, Kultuur, Sport, sosiale aksies en natuurlik die hoofrede om NWU Pukke toe te kom – akademie!

In Minjonet word jy gevorm en geslyp tot ‘n volwaardige Dame met Hartstyl wat haar plek in die samelewing kan vol staan.

OTHER PLACES NEAR NWU-PUKKE MINJONET DAMESKOSHUIS

Show more »