NWU-Pukke Heide Dameskoshuis 4.32

5 star(s) from 33 votes
Heide Dameskoshuis, gebou J8, NWU-PUK, op die hoek van Meyer en Silwerstraat
Potchefstroom, 2531
South Africa

About NWU-Pukke Heide Dameskoshuis

NWU-Pukke Heide Dameskoshuis NWU-Pukke Heide Dameskoshuis is a well known place listed as Education in Potchefstroom ,

Contact Details & Working Hours

Details

Visie
OM WAARDEGEDREWE DINAMIES TE LEWE!

Missie
Die 11 punte wat ons missie uitmaak, is nie in 'n bepaalde volgorde nie en almal 'n erns.

Om met hoë standaarde en mededinging te presteer op alle gebiede.
Om ‘n balans te handhaaf deur veelsydigheid en diversiteit te waardeer en uit te bou.
Om doelgerig te strewe na volhoubare vooruitgang en groei.
Om inisiatief te neem en as leiers te funksioneer op verskeie gebiede.
Om ‘n veilige tuiste te skep waar Heide dames gemaklik en gelukkig saam kan woon.
Om betrokkenheid, tradisies en lojaliteit te bevorder wat Heide as eenheid saambind.
Om mekaar en die gemeenskap daagliks met integriteit en respek te behandel.
Om voluit as Christen dames te leef en verdraagsaam te wees teenoor ander gelowe.
Om lewensperspektief te behou deur aktuelesake as ‘n realiteit te beskou.
Om as dinamiese Heide dames die studentelewe voluit te geniet en van akademie ‘n preoriteit te maak.
Om in samewerking met die PUK-strukture by die georganiseerde studentelewe in te skakel.

OTHER PLACES NEAR NWU-PUKKE HEIDE DAMESKOSHUIS

Show more »