NWU-Puk Alumni 4.07

NWU-Potchefstroomkampus, Gebou F21, Jooste Straat
Potchefstroom, 2520
South Africa

About NWU-Puk Alumni

NWU-Puk Alumni NWU-Puk Alumni is a well known place listed as Education in Potchefstroom ,

Contact Details & Working Hours

Details

“Welkom by die tuiste van oud-Pukke”
Daar is talle redes om met jou alma mater kontak te behou nadat jy ’n graad behaal het.

Dit sluit in dat jy deel kan wees van ’n wreldwye netwerk van NWU-alumni wat jou opvoedkundige agtergrond deel, toegang tot die Alumni-loopbaanportaal (http://www.nwu.ac.za/af/i-career/index_a.html) en die geleentheid om tot die toekomstige ontwikkeling van die NWU by te dra.

Die Universiteit het twee hoofkanale waardeur kontak met alumni behou word: die NWU-Puk Alumni en die Konvokasie

OTHER PLACES NEAR NWU-PUK ALUMNI

Show more »