EEN
My handjies is klein - moet asseblief nie perfeksie verwag as ek 'n bed opmaak, 'n prent
teken of 'n bal gooi nie. My beentjies is kort - loop stadiger sodat ek kan by bly.
ONE
My hands are small - please do not expect perfection when I make a bed, draw a
picture or throw a ball. My legs are short - walk slower so I can keep up.
TWEE
My oë het nog nie die wêreld gesien soos joune nie - laat my toe om dit veilig te ontdek
sonder om my onnodig aan bande te lê.
TWO
My eyes haven't seen the world as yours - allow me to make it safe to explore without having
to obey the rules.
DRIE
Die huiswerk sal altyd daar wees. Ek is net vir 'n kort rukkie jonk. Maak tyd om dinge oor die wonderlike wêreld aan my te verduidlik.
THREE
The homework will always be there. I'm just young for a short while. Make time to do things
and explain about the wonderful world to me.