Most of the clothes on this page is handmade by Hillegonda. We also sell clothes made by other people. Therefor there is a variety of prices and quality.
All prices mentioned are excluding postage. We send orders with Post Office as well as courier.
***************************************************
Meeste van die klere op hierdie bladsy is handgemaak deur Hillegonda. Ons verkoop ook Barbie klere wat deur ander mense gemaak is. Persoon wat gemaak het, sal gemeld word. Elkeen se kwaliteit verskil.
Alle pryse wat gemeld word sluit posgeld uit.
Ons stuur met poskantoor of koerier/ Afhangend wat die klient verkies.