Hennie en Magda se visvanghoekie is gelee tussen Potchefstroom, Viljoenskroon, Stilfontein en Orkney.
Dit is absoluut wonderlike tyd om langs die rivier tyd saam U geliefde, geliefdes of vriende te spandeer. Waar jul kan hengel of net te ontspan. Daar is mini put-put met ʼn speelpark vir die kinders en ʼn swembad om in af te koel. Waar daar ook die gebruik van ʼn kroeg met pooltafel en grootskerm televisie is.
Aktiwiteite:
Hengel area
Mini put-put
Speelpark
Swembad
Kroeg
Grootskerm televisie
Pooltafel
Akkommodasie:
Selfsorg huise
Die 4 huise akkommodeer 4 persone per huisie
Die 1 huisie akkommodeer 2 persone
Elke huise het sy eie braai gebied en daar kan 2 voertuie per huise parkeer.
Elke huisie het ʼn rivier aangesig.
Ten volle toegerus:
Mikrogolf
Yskas
Twee plaat stoof met ʼn oond
Breekware
Ketel
Eettafel
Buite geriewe :
Badkamer met stort vir mans en vrouens
Ekstra badkamer vir mans en vrouens
Opwas area vir U Skottelgoed
Tariewe:
Skakel Magda Coetzee by 083 761 6328.
Die area is ook ideaal vir klein funksies skakel gerus vir meer inligting.