Eiland 2.33

4 star(s) from 1 votes
Vaal de Grace
Parys, 9585
South Africa

About Eiland

Contact Details & Working Hours

Details

Die volmaakte omgewing vir 'n ongeëwenaarde leefstyl.
Die eiland bied 'n onoortreflike ligging, natuurskoon en 'n veilige omgewing. Hierdie rustige en vreedsame eiland word slegs deur 'n brug van die buurdorp Parys geskei en is dus naby alle geriewe.