De Kroeg Langsipad, Potchefstroom 3.98

4.6 star(s) from 16 votes
stasieweg, potchefstroom
Potchefstroom, 2531
South Africa

About De Kroeg Langsipad, Potchefstroom

Contact Details & Working Hours

Details

Die kroeg is oop vir die publiek vir lekker kuier. Funksie fasiliteite is ook beskikbaar vir klein persoonlike funksie of besigheid funksie. Kontant kroeg is beskikbaar. Geen privaat drank word toegelaat nie. Hier word lekker gekuier en goeie memories gemaak!!