Die Pienk Huis 5.11

4.6 star(s) from 141 votes
97 James Moroka avenue
Potchefstroom, 2531
South Africa

About Die Pienk Huis

Contact Details & Working Hours

Details

Pienk plekkie met die lekkerste koeke in die dorp.
Ons spesialiseer in 'high teas" heerlike koek, cupcakes, quiches en vele meer vars gebakde goodies.
Ons sprokies teetuin is beskikbaar vir privaat funksies en ons kan enige begroting te gemoed kom.
Kom maak 'n draai by 87 James Moroka (ou lombard str)en probeer ons heerlike tuigemaakde ystee.