Fotografie is die afgelope 10 jaar 'n groot passie van my lewe en ek geniet dit om kosbare oomblikke soos Troues, Swagerskap, Baba's en Gesin Foto's te verewig. Saam met dit het ons begin raam om kosbare foto's ten toon te stel. Kontak ons gerus om jou kosbare oomblikke vas te lê.