Zoutpansberger 3.77

16b Joubert Street
Louis Trichardt, 0920
South Africa

About Zoutpansberger

Zoutpansberger Zoutpansberger is a well known place listed as Publisher in Louis Trichardt ,

Contact Details & Working Hours

Details

Welkom by die Zoutpansberger se Facebook-blad, waar lesers kommentaar kan lewer op stories en sodoende die kwaliteit van ons nuusdekking verbeter. Lesers kan ons ook via hierdie platform attent maak op gebeure of moontlike foute in beriggewing. Ons waardeer kommentaar van enige leser, solank dit billik is en ander lesers in ag neem. Iets wat nie geduld sal word op hierdie platform nie is persoonlike aanvalle, obseniteit, vulgariteit, gekruide taal, haatspraak, teistering of lasterlike opmerkings. Sulke kommentaar sal dadelik verwyder word. Indien ‘n leser op hierdie blad kommentaar lewer gee hy/sy toestemming dat dit gepubliseer mag word. Die Zoutpansberger kan nie aanspreeklik gehou word vir enige lasterlike kommentaar wat hier gelewer word nie. Advertensies wat sonder die Zoutpansberger se toestemming geplaas word op hierdie blad sal ook verwyder word.