Bak en Brou is n hoogtepunt en kleuters neem die eind resultate met trots huistoe.
Musiek vorm n belangrike deel van ons daaglikse aktiwiteite en ons hou ‘n jaarlikse konsert.
Met die ondersteuning van wonderlike ouers op wie ons altyd kan staat maak vorm ons n wen span wat groot hoogtes kan bereik.
Kontak ons gerus!
-25.48741,30.95546,17