R105 pp per les, donderdae 6-7pm vir Yoga en Pilates 7-8pm by Hoerskook Vredendal saal in Grensstraat. Daar moet n minimum wees van 20 persone by elke klas vir my om deur te kom van die Kaap af. Bring asb u eie yoga mat, water en handoek. Ek kan ook n paar matte saam bring van die Kaap. Sien julle daar!