VleisFabriek / Meat Factory 3.43

4.6 star(s) from 49 votes
Cnr Elgin Street & Olienhout Avenue
Kempton Park, 1619
South Africa

About VleisFabriek / Meat Factory

VleisFabriek / Meat Factory VleisFabriek / Meat Factory is a well known place listed as Market in Kempton Park , Meat Shop in Kempton Park , Butcher Shop in Kempton Park ,

Contact Details & Working Hours

Details

So Bietjie Geskiedenis:
Ons is 'n familie besigheid wat in die 1960's gestig is en bekend gestaan het as "Klipfontein Slaghuis" en was gelee in Boksburg.
Die tradisie is oorgeplaas van generasie na generasie en so het Die VleisFabriek uiteindelik in 2006 hulle naam begin maak in Kempton Park.
Met harde werk en deurdruk het ons 'n sukses van die slaghuis gemaak met ons vars, handgemaakte produkte, goeie en vriendelike diens.