UP (Unplugged) is die naam van Moedergemeente se jeugbediening! Ons jongmense (Gr 7-12) kom elke Sondag 6:30pm - 8pm in die Hofmeyrsaal bymekaar vir ‘n erediens in eie idioom. Woensdae kom jongmense van reg oor die dorp bymekaar vir die weeklikse Midweek Madness om 6:30pm - 8pm – ook in die Hofmeyrsaal. En kyk uit vir ons kampe reg deur die jaar! Kom wees deel van die mees epic jeugbediening in Stellenbosch.
Ons awesome Jeugwerker Amos Petersen is verantwoordelik vir hierdie bediening.
Amos Petersen
amos@moederkerk.co.za
0761918867