Twin Series Fishing 3.44

4.9 star(s) from 153 votes
FWJ Industrial Park Unit 3 98 Diamant straat
Bronkhorstspruit, 0118
South Africa

About Twin Series Fishing

Twin Series Fishing Twin Series Fishing is a well known place listed as Fishing in Bronkhorstspruit , Outdoor Gear/sporting Goods in Bronkhorstspruit ,

Contact Details & Working Hours

Details

Tans bestaan die Twin Series uit die volgende lede:

GP Nel
Jumbo Willemse
Johann de Klerk
Hein Henning

Ons is ‘n groep vriende wat al ‘n leeftyd in die kompeterende hengel wêreld meeding. Ons het mettertyd ons eie produkte ontwikkel en is elkeen die ‘houer’ van die oorspronklike resepte hiervan. Die produkte is van die voorlopers in die mark en word reg oor die land deur suksesvolle hengelaars gebruik.

Onder ons lede is daar baie jare se Provinsiale, Nasionale en Internasionale ondervinding.

Daar is tans onderhandelinge met nog verskaffers wat deel van die Twin Series kan word.