Hierdie fees word aangebied in samewerking met 'n paneel van plaaslike instellings en persone uit die gemeenskap van Touwsrivier en onmiddellike omgewing; asook Laingsburg, Beaufort-Wes, tot by De Aar (die Trans-Karoo Area). Die doel van hierdie fees:- bevordering van toerisme na Touwsrivier en Trans-Karoo Area; vermaak aan inwoners en besoekers aan hierdie area te bied; gemeenskaps betrokkenheid te bevorder; en blootstelling aan sake ondernemings in hierdie kontrei. 4, 5 en 6 November 2016.