Toro 4.33

5 star(s) from 78 votes
99 Molen street
Potchefstroom, 2531
South Africa

Contact Details & Working Hours

Details

Die naam "Toro" beteken "bul" in spaans en "droom" in die taal wat gepraat word in die omgewing waar die twee individue woon. Dit is gepas siende dat dit n droom is om die besigheid te begin wat beeste (bul) as een van die kern produkte het.

Toro fokus om kwaliteit en spesialiteits produkte te lewer aan die verbruiker. Hierdie produkte kom hoofsaaklik van kleiner besighede af, hetsy van entrepreneurs wat hulle eie produktereekse begin het, of van besighede wat ontstaan het as gevolg van die ontwikkeling wat Toro onder mense begin het in hulle omgewing.