Taste of Tzaneen Fest 3.25

4.2 star(s) from 29 votes
Fairview Hotel Old Gravlotte Road,Tzaneen, Limpopo Province
Tzaneen, 0850
South Africa

About Taste of Tzaneen Fest

Contact Details & Working Hours

Details

TASTE OF TZANEEN • 7-8 November 2014 • Fairview Hotel • KOM LOER IN!

Hou die spasie dop vir meer inligting oor wat te proe gaan wees en wie deel uit maak van die uitstallers.

Vir die jongspan is daar 'n aktiewe kinder speelpark wat propvol aktiwiteite gaan wees om voorskool en laerskool kinders besig te hou terwyl die grootmense kan rond snuffel en dit geniet met wyn-, bier-, kaasproe.

Graag nooi ons u, om deel te wees van hierdie feestelikheid op 7 November 2014 te Fairview Hotel. Uitstalruimtes word verhuur teen R500-00 per stalletjie wat 'n tafel, tafeldoek en twee stoele insluit. Aangesien ons nie verseker kan wees oor die weer nie, word dit voorgestel om 'n gazebo byderhand te hê indien dit sou reën.

Uitstallers word hand uitgesoek en spasie is eksklusief en beperk. Bevestig so gou moontlik u uitstalruimte by Melissa Strydom op 078 621 7405 of melissa@caylix.co.za.