Spokieland Speelpark & Koffie Winkel 2.29

Steynberg Straat 1
Viljoenskroon, 9520
South Africa

About Spokieland Speelpark & Koffie Winkel

Spokieland Speelpark & Koffie Winkel Spokieland Speelpark & Koffie Winkel is a well known place listed as Attractions/things To Do in Viljoenskroon ,

Contact Details & Working Hours

Details

Spokieland Speelpark is spesiaal vir die kleinspan,met klimrame,'n spookhuis en ponieritte.Vir die ouers is daar 'n geskenkwinkel en heerlike koffie winkel waar jy jouself sommer help met verskeie koffies en tee's. Hier is altyd 'n soet of Sout dingetjie om te eet, eetgoedjies is meestal niks meer as R20 nie. Kom geniet sommer net die dag saam met die gesin. Bespreek vir partytjies en enige spesiale geleentheid. Watch this space...nog vele wat gaan gebeur, buite kroeg, boma, buite dansbaan ens.