Boomste Fotografie / Photography 1.99

Rigel ave
Pretoria,
South Africa

About Boomste Fotografie / Photography

Boomste Fotografie / Photography Boomste Fotografie / Photography is a well known place listed as Professional Services in Pretoria , Photographer in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

Details

Boom Bomer Boomste

Ek is 'n Kaalvoet boeremeisie wat haar siel voed tussen ruamatiek takke van antieke Bloekomboom. Mal oor bome, Liefde het vir die natuur, plaas en boomklim want ek is die BOOMste meisie wat ek ken
Ek leef darvoor om die mooi van van ons skepping vas te vang rondom woorde in gedig of in ‘n foto op papier…’n steel oomblik….geheime oomblik…Eclipse.
Om lewende Emosie en daai heuning soet memories te verewig vir altyd …dit is my brandende passie.
Boomste Fotografie…my kaalvoet Droom.

Ek, Plaasmeisie geskool in die Vrystaat het haar B.Sc Voedselwetenskap graad verwerf aan PUK North West Universiteit, maar die honger in my siel is eers geles wanneer ek my passie vir kids en familie vervleg het met my droom vir fotografie …
Ek fokus op New born photography, Kids…die vrugbare saadjies van more se bome.
Maternity photography
Family portraits in die gemak van jou eie tuin of woning, jou gesin se hawe
En enige Funksies en Events

Met my bubbly persoonlikheid en natuurlike aanvoeling vir Fotografie verewig ek oomblikke soos 'n eclipse vas op kiekies . ..en hang daai special memories aan 'n boom sodat jy more en die more daarna weer na daai oomblik kan ontsnap :-)

Wandel kaalvoet deur my website en wees jou eie oortuiging !