Sonvanger:
3, 2 en 1 slaapkamers.
Bekostigbare nuwe luukse eenhede met hoë kwaliteit afwerking.
Geleë binne Lifestyle Estate, aangrensend aan Tuscany Ridge, Potchefstroom Noord.
Veilige omgewing met streng toegangsbeheer deur Tuscany Ridge hoof hek.
Eenhede het bogemiddelde groot vloer oppervlaktes in vergeleke met ander.
Baie ingeboude kaste.
Safricom hoëspoed internet optiese vesel reeds geinstalleer in elke eenheid.
DSTV kabels en skottels reeds installeer.
Swembad, Lapa, gym vir inwoners.
Groot veilige speel areas vir kinders.
Tuindienste.