Soetdoring Vakansieplaas 5.01

4.7 star(s) from 130 votes
Taaibos Avenue 50 Lenteland
Vereeniging, 1943
South Africa

About Soetdoring Vakansieplaas

Soetdoring Vakansieplaas Soetdoring Vakansieplaas is a well known place listed as Attractions/things To Do in Vereeniging , Camp in Vereeniging ,

Contact Details & Working Hours

Details

Soetdoring Vakansieplaas bied jou alles en nog wat! Ons is gesins georienteerd en almal van jonk tot oud kan hier iets kry om te doen. Verhitte swembad, Buitelug skaakstel, gradering 2 & 3 4x4 baan, paintball baan, jungle gym en trampolines. As jy by ons oornag kan jy gratis gaan stap of bergfiets ry in die plaas. Ons doen wildsritte asook Perderitte. Ons het 'n lekker onthaal area waar jy jou funksies of konferensies kan hou. Soetdoring se ligging is ideaal en maak dat almal van heinde en verre nie onnodige tyd op die pad tussen tolhekke moet spandeer nie.