Smook Vervoerdienste 2.4

4.2 star(s) from 6 votes
Stilbaai
Stilbaai-Wes, 6674
South Africa

About Smook Vervoerdienste

Contact Details & Working Hours

Details

Smook vervoerdienste in Stilbaai is jou eenstop vervoerdiens met eersteklas diens en beste tariewe.

Smook vervoerdienste bedryf twee bussies wat 14 mense per bussie kan vervoer. Ons leuse is 'waar u wil gaan, daar neem ons u! Ons vervoer passasiers na George, die George lughawe, winkelsentrums, Mosselbaai, Swellendam, Kaapstad en selfs die wildtuin en is in besit van die nodige RSA vervoerpermit om passasiers te vervoer.

Skole en groep besprekings is ook welkom om ons te kontak vir uitstappies, asook kerke, families vir troues en verjaarsdae, begrafnisse en selfs herdenkings. Smook vervoerdienste het ook motors wat uitgehuur word.

Vir die beste tariewe en kwotasies skakel 083 484 8853 of 028 754 3356.