Skin Science Health and Skin Care Clinic 3.29

4.8 star(s) from 46 votes
23 Begin Street
Krugersdorp, 1739
South Africa

About Skin Science Health and Skin Care Clinic

Skin Science Health and Skin Care Clinic Skin Science Health and Skin Care Clinic is a well known place listed as Spas/beauty/personal Care in Krugersdorp ,

Contact Details & Working Hours

Details

Huis Paleis – Werksplek

Nie te lank gelede in 2004 was Skin Science gelee by die bekende “Boomhuisie” in Krugersdorp Noord.

In 2005 het Lynette gevoel daar is potensiaal wat nog nie ontgin is nie. So het sy begin rond ry in die omgewing opsoek na inspirasie. n Stukkie eiendom het haar ratse oog dadelik gevang.

Sedert sy daar aangeland het, het sy geweet dit is op haar pad gestuur deur God.

Die volgende logiese stap was om met die PROJEK te begin.
“Kul jou hier en kul jou daar…” nee nie so maklik nie.
Begroting was baie knap, maar met almal se kreatiewe samewerking het ons die bal aan die rol gekry.

Met Lynette se liefde vir die natuur was daar geen moontlike manier dat iemand haar anders kan oortuig as die prentjie wat sy in haar kop gehad het nie.

Weereens baie dankie aan:
- Ons Hemelse Vader, sonder U kon ek dit nie gedoen het nie.
- My familie, dankie dat julle my altyd laat glo in myself.
- Skin Science kliente, sonder julle kon ek dit immers nie gedoen het nie.
- Skin Science Personeel, dankie vir julle lojaliteit, kameraadskap en liefde.
- Sheila my chuhuahua, baie lief vir jou.