Sinkdak Padstal 3.19

4.7 star(s) from 3 votes
100 Roodekopjes
Brits, 0250
South Africa

About Sinkdak Padstal

Sinkdak Padstal Sinkdak Padstal is a well known place listed as Cafe in Brits , Tourist Attraction in Brits , Fruit & Vegetable Store in Brits ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die Sinkdak Padstal - 'n nostalgiese uitstappie net buitekant Brits.

Die Sinkdak Padstal is 'n interessante bestemming met 'n verskeidenhied produkte. Van lekkernye, groente, pasteie, melk en brood tot Nguni velle. En moenie van ons lekker biltong vergeet nie.

Ons kan gevind word 5km buitekant Brits op die Thabazimbi pad. Kom geniet gerus 'n koppie koffie en die lekker atmosfeer.

Motorfietsryers meer as welkom.