Shekinah Cycling 2.24

4.7 star(s) from 11 votes
Hartbeesfontein, GPS 26 47 36.2 S 26 21 54.9 E
South Africa

Contact Details & Working Hours

Details

Om diep spore in mense se lewens te lat sodat hulle die lus sal kry om die pad verder saam met JESUS te wil ry- om HOM toe te laat om in beheer te wees van hulle lewe.

Betrek groot en klein, oud en jonk deur selgroep-bediening (op ons fietse) ook deur kampe en fietswedrenne waar Jesus Christus ten alle tye die middelpunt is en sal bly.