SAVF Tzaneen Kleuterskool 3.57

5 star(s) from 7 votes
H/V Agatha & Boundary st.
Tzaneen, 0850
South Africa

About SAVF Tzaneen Kleuterskool

SAVF Tzaneen Kleuterskool SAVF Tzaneen Kleuterskool is a well known place listed as School in Tzaneen , Day Care & Preschool in Tzaneen ,

Contact Details & Working Hours

Details

SAVF Tzaneen Kleuterskool bied ‘n stimulerende omgewing met baie uitdagende klimrame, ‘n plaspoel, ‘n moddergat en ‘n waterbak vir waterspel in die baie warm somermaande. Die fietsiebaan met fantasiehuise het ‘n groot aantrekkingskrag.
Die groot skaduryke terrein met die groot sandputte en sementdorpie vir blokspel, help dat leer en speel sommer groot PRET is!!