Ons is baie trots op wat Salon Laroeche' al bereik het in die afgelope paar maande - en dit als te danke aan Landa Roe wat so hard werk om haar passie met alle vroue te deel.
Salon Laroeche bied die volgende :
* Volstel Tips ( akriel of gel ) ( colour, French of Natural ) ( Art )
* Overlay op natural nail ( akriel of gel )
* Manicures en Pedicures
* Waxing en Tinting
* Sonbed
* Maserings