Ruimsig Gemeente wil jou bewus maak van God se uitnodiging om met jou te “connect” waar jy is. Daarom wil ons jou uitdaag en motiveer om in ‘n intieme verhouding met God te leef, ’n invloed in mekaar se lewens te hê en ’n impak in die wêreld te maak.