Round Table Prieska 161 2.44

Hoofstraat 28
Prieska, 8940
South Africa

About Round Table Prieska 161

Round Table Prieska 161 Round Table Prieska 161 is a well known place listed as Non-profit Organization in Prieska ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die doelstellings van die organisasie is as volg:
(1) Om Kammeraadskap tussen jong mans aan te moedig deur middel van hul beroeps of sakewerksaamhede.
(2) Om te benadruk dat ‘n mens se beroep ‘n uitstekende weg tot gemeenskapsdiens bied.
(3) Om die hoogste ideale in burgerlike, beroeps en saketradiesies na te streef.
(4) Om die verdienstelikheid van alle wettige bedrywe te erken en jou eie deur middel van lesing en voorbeeld eerbiedwaardig te maak.
(5) Om verantwoordelike burgerskap en lojaliteit teenoor ons land te bevorder.
(6) Om internasionale vrede en welwillendheid te bevorder.
(7) Om bostaande doelstellings deur middel van vergaderings, besprekings lesings en ander bedrywighede te bevorder.

Aanneem - Aanpas - Verbeter