Riana van Wyk School of Music 3.4

7 Unicorn Close, Protea Heights Brackenfell
Cape Town, 7560
South Africa

About Riana van Wyk School of Music

Riana van Wyk School of Music Riana van Wyk School of Music is a well known place listed as School in Cape Town ,

Contact Details & Working Hours

Details

'n Unieke Sang- en Musiekskool wat kwaliteit afrigting aanbied in Sang, Kitaar, Klawerbord, Musiekteorie, Drama, Verhoogtegniek, Musiekteater en Dans!
Daar word gekonsentreer op die ontwikkeling van die stem deur middel van stem- en tegniese oefeninge, en gereelde blootstelling op alle vlakke van onderrig word aangemoedig deur deelname aan evaluasiekonserte en gereelde talentkompetisies op plaaslike sowel as nasionale en internasionale vlak.