Regio Centurion 3.36

214 Von Willich Ave
Centurion,
South Africa

About Regio Centurion

Regio Centurion Regio Centurion is a well known place listed as Education in Centurion ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die filosofie van hierdie skool is gebaseer op die skole van Reggio Emelia in Italië. Hierdie skoolbeweging is die vinniggroeiendste beweging in die wêreld vandag en die enigste nuwe benadering tot onderrig in die laaste 50 jaar. Die Reggio Emelia Skole is in 1992 deur Newsweek verklaar as die beste skole in die wêreld.