Pure Plesier Sensuele Boetiek 2.67

5 star(s) from 4 votes
Corner of Skilpad & Rietbok
Monument Park, 0105
South Africa

About Pure Plesier Sensuele Boetiek

Pure Plesier Sensuele Boetiek Pure Plesier Sensuele Boetiek is a well known place listed as Retail And Consumer Merchandise in Monument Park , Women's Clothing Store in Monument Park ,

Contact Details & Working Hours

Details

As ‘n sensuele boektiek bied Pure Plesier aan kliënte ‘n stylvolle en diskrete koop ondervinding. Ons produkte sluit in sagte vroulike lingerie asook sensuele leer vir die meer gewaagdes, kwaliteit linne, wonderlike badkamer bederf produkte, sensuele produkte vir hom en vir haar en ‘n verskeidenheid opwindende speelgoed vir die slaapkamer.

Hier by Pure Plesier neem ons jou op ‘n ervaringsreis waar elke sintuig opgewek word en ons terug beweeg na die wêreld van romanse en geluk. Interaksie met ons kliënte is baie persoonlik en kommunikasie is interaktief, opvoedkundig en vol pret. Deur inligting en kennis bemagtig ons kliënte om die beste keuses te maak by die aankoop van sensuele en intieme produkte.

Kom bespreek jou “Bachelorette” of damesaand partytjie saam met vriendinne by ons. Indien jy dit verkies, kan jy eksprimenteer met paaldans of “Lap” dans om jou maat te verras. Partytjies kan ook in die gerief van jou eie huis gereël word.