Pro Gratia Malmesbury 2.95

Mount Royal
Malmesbury, 7300
South Africa

About Pro Gratia Malmesbury

Pro Gratia Malmesbury Pro Gratia Malmesbury is a well known place listed as Religious Organization in Malmesbury ,

Contact Details & Working Hours

Details

Pro Gratia beteken Plek van Genade, wat ons doel duidelik uitspreek.

Die fokus van ons gemeente is om mense te bedien met die kern van die evangelie wat God se liefde teenoor die mens is. Ons boodskap en uitkyk is dat God nie 'n sonde-, werkebewuste God is nie, maar 'n genadige God wat liefde aan die mense betoon.