Primere Skool Ladybrand Primary School 2.81

5 star(s) from 3 votes
Cillons Street
Ladybrand, 9745
South Africa

About Primere Skool Ladybrand Primary School

Primere Skool Ladybrand Primary School Primere Skool Ladybrand Primary School is a well known place listed as School in Ladybrand ,

Contact Details & Working Hours

Details

Ons nooi graag skoliere, ouers en oud-skoliere om deel van hierdie blad te word.
Met hierdie blasy poog ons om ’n goeie vertoonvenster vir ons skool na die gemeenskap daar buite te wees. Ons wil graag spog met ons goeie leerders, hardwerkende personeel en pragtige skoolgronde! Dit is ook ’n medium om kommunikasie na buite te bevorder.
Ons vra dat u asseblief hierdie blad in daardie lig sal sien en respekteer.
Deel graag die kinders van ons skool se doen en late en pragtige prestasies
Geen negatiewe aanmerkings sal op hierdie blad geduld word nie en persone wat hul hieraan skudig maak, sal van die blad verwyder en geblokeer word.
Dankie vir u samewerking in hierdie verband!