Paradiso is 'n geregistreerde kleuterskool / opvoedkundige sentrum in George vir 3-5 jariges.
Ons bied:
Gekwalifiseerde onderwyseresse
'n Verrykende opvoedkundige program
Pap vir ontbyt en kookkos vir middagete
Buitemuurse aktiwiteite - Virtual Kidz rekenaarklasse ens.
Jaareinde konsert
Veilige omgewing
Groot speelgrond met baie apparate (glyplank, klim-en-klouter, swaaie ens.)
Oop tydens vakansies met spesiale vakansieprogram teen geen addisionele koste