Orania. Afsaal Restaurant 3.67

4.5 star(s) from 22 votes
Perellaan137
Orania, 8752
South Africa

About Orania. Afsaal Restaurant

Orania. Afsaal Restaurant Orania. Afsaal Restaurant is a well known place listed as Restaurant in Orania , Restaurant/cafe in Orania ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die Afsaal restourant op Orania is dikwels die eerste stilhou- en bymekaarkomplek sedert die ontstaan van die nuwe Orania in 1991.

Reisigers en toeriste besoek Afsaal op die grootpad tussen Hopetown en Vanderkloof graag om keurig- voorbereide etes te geniet saam met 'n spesiale wyn uit ons versameling. Afsaal dien ook as rigtingwyser en besoekers verneem dikwels oor Orania, begeleide toere na die omgewing deur die inligtingskantoor en gesels dan in die algemeen met die vriendelike personeel.

Kom geniet boeregasvryheid in Afrikaans met styl.