Doen alle tipes sweiswerk, insluitend: mildsteel, stainless steel, cast iron, aluminium en hard facing. Bou en herstel van implemente, bakkie tralies, jagtralies en rame, hekke en pallisade heinings, diefwering en veiligheidsdeure, oprig van store en afdakke, asook alle algemene sweiswerk.