Ons Geluk 3.22

40 A Lilliecrona Blvd
Uvongo, 4276
South Africa

About Ons Geluk

Ons Geluk Ons Geluk is a well known place listed as Real Estate in Uvongo ,

Contact Details & Working Hours

Details

Bekostigbare Vakansie akkomodasie in Uvongo geleë tussen Margate en Uvongo en Manaba strand. Loop net oor die straat en jou voete is in die sand. Snags sus die branders wat breek jou aan die slaap... wat meer wil jy hê wanneer jy op vakansie is. Baie bekostigbare pryse. Bespreek nou om teleurstelling te voorkom!