Die NG Gemeente Westonaria-Oos bedien die gemeenskap van Westonaria, Hillshaven, Jachtfontein en alle omstreke.
Eredienste is elke Sondag om 09:00
Kategese na afloop van die erediens gedurende skool termyne.
Kinderkerk gedurende die erdiens, in skool termyne.
GPS: 26°18'51.46"S; 27°39'59.51"E