NG Kerk Quellerina 3.54

4.9 star(s) from 7 votes
81 Lange Avenue, Quellerina
Roodepoort, 1709
South Africa

About NG Kerk Quellerina

NG Kerk Quellerina NG Kerk Quellerina is a well known place listed as Church in Roodepoort , Religious Organization in Roodepoort ,

Contact Details & Working Hours

Details

NG Quellerina bedien 1300 lidmate aan die Wes-Rand uit veral die woongebiede Florida Glen, Quellerina, Florida-Noord, Bergbron en Northcliff x25. Ander lidmate kom van wyd oor die Wesrand en omstreke.
Die kerkgebou in Langelaan 81, Florida Glen is ’n duidelike landmerk langs die N1 naby die Gordonweg-afrit
“Ons leef liefde”: dis ons leuse en doelwit, nl. om God se liefde uit te leef in woord en daad.
Sondae 9:00 kry alle ouderdomme iets spesiaal.
Die erediens vir volwassenes het ‘n warm atmosfeer en praktiese, verstaanbare preke. Ons benut multimedia en maak ruimte vir klassieke en kontemporere musiek
Die Jeugdiens vir gr.4-11 is kategese, cool diens en lekker musiek alles in een, in ‘n moderne jeuglokaal.
Die Kinderkerk laat 3 jariges tot gr.3 kerk regtig geniet.
Ons maak ‘n verskil in ons omgewing deur verskeie hulp- en ontwikkelingsprojekte, waaronder selfs ‘extreme makeover’ van huise om aan behoeftiges nuwe selfrespek te gee
Dr Henk Gous en ds Henk Theart is tans leraars, Liezel Bredenkamp gemeentebestuurder, Gerda Day saakgelastigde en Jaco Niemand musiekdirekteur.