Midrand Afrikaanse Akademie 2.69

5 star(s) from 1 votes
10th street Erand Gardens
Midrand, 1685
South Africa

About Midrand Afrikaanse Akademie

Midrand Afrikaanse Akademie Midrand Afrikaanse Akademie is a well known place listed as Education in Midrand ,

Contact Details & Working Hours

Details

Afrikaanse Christelike skool in Midrand.

Die skool bestaan voorloping uit drie afsonderlike afdelings:

Kiga Kleuters- Ons baba sentrum bestaan uit babatjies van 0 tot 2 jaar oud
Kiga Peuters- Ons kleuterskool bestaan uit leerders van 3 tot 5 jaar oud
Deo Gloria Laerskool -Ons Laerskool uit leerders van graad 0 tot graad 3

Ons beoog om die skool uiteindelik so ver soos graad 12 uit te brei.

Ons skool ure is vanaf 6:30 tot 18:00 en ons volg die Gauteng privaat skool kalender.

Gelde is bekostigbaar en sluit in aktiwiteite gemik op die holistiese opvoeding van ons kinders.

Adress: 124 11th road
Erand gardens
Midrand

GPS Koördinate: (Binnekort beskikbaar)

Ons verwelkom navrae kontak gerus vir Karin by skool@keyfinancial.co.za / 072 617 5500 om meer oor ons skool te leer.