Marnat Elektriese Dienste Pty ltd 2013/079091/07 1.94

plot 198 vyfhoek
Potchefstroom, 2520
South Africa

About Marnat Elektriese Dienste Pty ltd 2013/079091/07

Marnat Elektriese Dienste Pty ltd 2013/079091/07 Marnat Elektriese Dienste Pty ltd 2013/079091/07 is a well known place listed as Electrician in Potchefstroom ,

Contact Details & Working Hours

Details

Menigte mense vertrou ons al vir 25 jaar om aan hul diens te lewer so:
Vertrou ons met industriële werk; CO2 welders, oorhoofse krane en groter.
Vertrou ons met jou veiligheid; elektriese hekmotors, elektriese motorhuisdeure, interkom stelsels en elektriese heinings.
Vertrou ons met jou huis; elektriese instandhouding, huisbedrading en voorafbetaalde meters, geysers en alle elektriese toebehore.
Vertrou ons met jou toekoms; sonpanele, kragomsetters en battery sisteme.