Madeliefie Kleuterskool 3.06

5 star(s) from 4 votes
Mount Pleasant
Port Elizabeth, 6070
South Africa

About Madeliefie Kleuterskool

Madeliefie Kleuterskool Madeliefie Kleuterskool is a well known place listed as Education in Port Elizabeth , Day Care in Port Elizabeth ,

Contact Details & Working Hours

Details

Madeliefie is n Afrikaanse kleuterskool vir kindertjies tussen 2 en 5 jaar. Ons het die ou Hoogland kerksaaltjie in Mount Pleasant omskep in n splinternuwe skooltjie met 4 klassies vir n maksimum van 12 kindertjies per klas. Daar is n omheinde speelarea buite asook n ruim speelarea binne die skool. Ons kon die verhoog area behou en sien dus baie uit na heerlike skool konserte!! Ons is ook nou voldag oop! Stuur gerus vir ons n epos adres en ons stuur met graagte meer inligting!