Leeuwfontein 4.35

George, 6530
South Africa

About Leeuwfontein

Contact Details & Working Hours

Details

Ons verskaf hoëgehalte Karoovleis wat te koop aangebied word.

Ons boer tans in die Burgersdorp distrik in die Oos-Kaap, dit is hier waar ons liefde, passie en toewyding vir die natuur ontstaan het.

Ons verskaf op hierdie stadium slegs Karoo lam, wat regdeur Suid-Afrika bekend is as die beste lam in die land.

Al ons Karoo lam produkte word self vanaf die land gekies, geslag, verpak en afgelewer.

Afleweringskostes kan aangevra word.