Ons kinders blink uit akademies sowel as op sport- en kultuur gebied! Laerskool Pierneef is die skool wat bereid is om die extra myl saam met jou te stap! Die skool se leuse "STAAN VAS" verwoord ons strewe om daadwerklik daartoe by te dra om elke kind se talente optimaal te ontwikkel, terwyl lewensbeginsels van deursettingsvermoe stewig gevestig word! Kontak die skool gerus of besoek ons enige tyd Maandag - Vrydag 8h00 - 13h00