Laerskool Menlopark 4.37

Tiende Straat Menlopark Pretoria
Pretoria, 0081
South Africa

About Laerskool Menlopark

Laerskool Menlopark Laerskool Menlopark is a well known place listed as School in Pretoria , Elementary School in Pretoria , Public School in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

Details

Menlopark Laerskool is een van die eerste gevestigde skole in die Ooste van Pretoria, met 'n baie trotse kultuur en geskiedenis wat oor die jare ontwikkel is tussen elke parkie, ouer en onderwyser.
Ons spog met tradisies wat oor die jare gevorm is, en dit kan saamgevat word in ons credo: "Hier kry ons vlerke", want elke parkie wat ons skool verlaat is reg om die geleenthede te gaan ontgin.