Laerskool Danie Malan 4.65

4.8 star(s) from 109 votes
279 Koos de La Rey Street
Pretoria, 0182
South Africa

About Laerskool Danie Malan

Laerskool Danie Malan Laerskool Danie Malan is a well known place listed as School in Pretoria , Elementary School in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

Details

Laerskool Danie Malan se geskiedenis begin by ‘n klein privaatskooltjie wat in 1890 op ‘n
plaas aan die westelike oewer van die Apiesrivier tot stand gekom het.

In 1948 is Laerskool Danie Malan “gedoop” en het ons skool sy eie wapen en
leuse gekry.

Gedurende die volgende twintig jaar is ons skool se sportfasiliteite opgegradeer
en in 1994, saam met die viering van ons 90 ste bestaansjaar, is ons pragtige
pawiljoen, spreiligte en lapa opgerig. Die skool was in 2004, 100 jaar oud.

Me. M. Juby, ‘n Engelse dame, was die eerste hoof van 24 leerders.
Die hoofde was: Mnr. M. Martin, mnr. T.G. McElroy, mnr. W.E. Oakley,
mnr. E.D.M. Botes, mnr. J. Oosthuizen, mnr. Z. van der Walt, mnr. W.D. Basson,
mnr. M.J. Theart, mnr. A.P.J.J. van Rensburg, mnr. I.A. van Niekerk en huidig,
mev. Hettie Smith.

Die hoof, haar kollegas en elke Danie Malanner volg vandag steeds Salomo se raad, soos in 1948 besluit is:
“ Ons soek wysheid”