Laerskool Brackenfell Primary 3.92

4.9 star(s) from 19 votes
Kerkstraat
Brackenfell,
South Africa

About Laerskool Brackenfell Primary

Laerskool Brackenfell Primary Laerskool Brackenfell Primary is a well known place listed as Education in Brackenfell ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die Laerskool Brackenfell is ‘n skool met ‘n ryk geskiedenis van tradisies en prestasies wat vanaf 1906 strek. Almal wat by die skool betrokke is, word dus daartoe gebring om sy/haar deel by te dra tot die verdere onderhouding en verbetering van die norme en standaarde wat reeds voorheen gestel is.

Die leerders van Laerskool Brackenfell sal na die beste van die spesifieke vermoëns van die personeel opgevoed, gedissiplineer en gelei word. Die skool se leuse Possumus, “Ons Kan” is ons strewe met die krag wat God ons gee